Johannes 3:17
“God
het
nie
sy
Seun
na
die
wêreld
toe
gestuur
om
die
wêreld
te
veroordeel
nie,
maar
sodat
die wêreld deur Hom gered kan word.”
- Afrikaanse 1983 Vertaling
Let
asseblief
hier
op
hoe
inkonsekwent
hierdie
vers
hanteer
word.
Die
eerste
deel
is
reg
vertaal
met
die
“
om
die
wêreld
te
veroordeel
nie
”
as
synde
die
uitdrukking
van
die
doelgerigtheid
van
God
.
Die
tweede
deel
druk
die
teenoorgestelde
uit,
as
synde
die
twyfelagtigheid
van
God
!
In
albei
gevalle
word
die
Griekse
“
ἵνα
”
(#3443)
gereflekteer.
Hoekom
eweskielik
die
ommeswaai
in
die
tweede
deel
en
twyfel
rakende
Christus
se
redding
in
te
bring?
Hoekom
nie
“
om
die
wêreld
te
red
“
weer
te
gee
nie?
Te
gevaarlik,
want
die
“ewigdurende
verdoemenis’
dogma
sal
dan
plat
val
met
die
kerk
in
sy
peetjie
in.
Om
met
grammatika
te
speel
het
‘n
pynlike
implikasie
vir
Bybelvertalers.
Hulle
speel
met
vuur,
asook
diegene
wat
hierdie
bygevoegde
modale
hulpwerkwoorde
(soos
“kan”) goedkeur. Die “
kan
” is ‘n twyfelsaaier.
Die
God
van
die
Bybel
is
‘n
God
van
doelgerigtheid!
God
die
Vader
het
Sy
Seun
Jesus
Christus
na
die
aarde
toe
gestuur
met
die
doel
om
die
ganse
wêreld
EERS
te
red
as
Christus
die
Redder
.
Daarna
kom
die
oordeel
deur
Christus
die
Regter
(
2 Korintiërs 5:10
).
Dis
tevergeefs
om
gerieflikheidshalwe
slegs
die
fokus
op
Johannes 3:16
te
plaas,
met
spesifieke
betrekking
op
die
“
sodat
dié
wat
in
Hom
glo
”.
Almal
sal
in
Hom
glo!
Jesus
is
Begin
en
Voleinder
van
die
geloof
(
Hebreërs 12:2
).
Diegene
wat
NIE
glo
dat
Jesus
alreeds
die
hele
wêreld
gered
het
nie,
sal
Christus
in
die
gesig
moet
staar
op
die
dag
van
oordeel.
Wat
Jesus
gekom
het
om
te
doen
HET
Hy
inderdaad
gedoen!
Johannes 19:28-30
“
28
Hierna
het
Jesus,
met
die
wete
dat
alles
klaar
volbring
is
en
sodat
die
Skrif
vervul
kan
word,
gesê:
“Ek
is
dors.”
29
Daar
het
'n
kan
vol
suur
wyn
gestaan.
Die
soldate
het
toe
'n
spons
vol
suur
wyn
op
'n
hisoptakkie
gesit
en
dit
teen
sy
mond
gehou.
30
Nadat
Jesus
die
suur
wyn
gekry
het,
het
Hy
gesê:
“
Dit
is
volbring!
”
Toe
het
Hy
sy
kop
vooroor
laat
sak
en
die
laaste
asem uitgeblaas.”
- Afrikaanse 1983 Vertaling
Om
nou
maar
net
weer
ook
hier
uit
te
wys
hoe
desperaat
die
vertalers
is
om
die
universele
reddingsgenade
van
Christus
te
verdoesel,
kyk
bietjie
wat
sê
Johannes
omtrent
Jesus
se
wete
,
direk
voor
die
“
kan
”
hier.
Hy
sê
“
dat
alles
klaar
volbring
is
“!
Dis
‘n
onweerlegbare
verklaring
van
Jesus
wat
die
arrogante
vertalers
hier
direk
daarna
as
synde
onvoldonge
met
hul
verbode-
en
bygevoegde
“
kan
”
probeer
uitdruk!
Haal
maar
die
“kan”
hier
uit
en
lees
hierdie
vers
sonder
dit.
Sonder
die
“kan”
is
hoe
Johannes 19:28
moet
lyk!
Meer
nog,
dis
hoe
doelgerigtheid
lyk!
God
is
doelgerig!
Sien
maar
hierdie
veragtingswekkende
“
kan
”
as
synde
die
kameel
waarmee
‘n
spottende-,
maar
humoristiese
Jesus
die
hoogmoedige
skrifgeleerdes
in
Mattheus 23:24
uitvreet.
So,
wat
is
dan
julle
“muggie”
hier?
Die
gevaar
van
wêreldwye
redding
?
Satan
lag
al
die
pad,
met
sy
groot
geselskap!
Dan,
wat
is
die
“
volbring
“
in
vers
30
hierbo?
Dit
waarvoor
Jesus
aarde
toe
gekom
het
om
te
doen,
om
die
ganse
wêreld
te
red!
Lees
maar
bietjie
Johannes 3:17
vir
’n
verandering,
en
nie
die
oorbeklemtoonde
vers
16
nie
[terloops,
vers
16
se
“
dié
wat
in
Hom
glo
”
sal
almal
wees,
want
almal
sal
glo
!].
Kyk
maar
na
die
diverse
interpretasies
rondom
vers
17
en
maak
maar
‘n
nota
van
die
paar
wat
die
alewige
“kan”
hier
uitlos,
soos
die
“
New
International
Version
”,
die
“
New
Living
Translation
”,
die
“
Berean
Standard
Bible
”,
die
“
Christian
Standard
Bible
”,
die
“
GOD'S
WORD®
Translation
”,
en
die
“
Majority
Standard
Bible
”.
Vir
die
res,
almal
reflekteer
die
“
kan
”.
Dis
wat
mens
nou
“
hermeneutiek
”
noem,
nie
waar
nie?
Onenigheid
per
se,
nes
in
die
kerk
self.
‘Christen’,
die
vraag
is:
met
watse
agenda
lees
jy
die
Bybel,
met
die
agenda
om
jou
aanhang
van
die
‘ewigdurende
verdoemenis’
gedurig
te
‘staaf’
met
verse
wat
jou
pas,
altans
wat
jy
dink
jou
pas?
Is
jy
opreg
op
soeke
na
die
waarheid
en
vra
jy
God
gedurig
en
opreg
daarna?
Andersins
is
die
kans
dat
Hy
dit
vir
jou
gee
hoogs
onwaarskynlik.
‘n
Boodskap
wat
vandag
nog
van
die
wêreld
weerhou
word,
en dit JUIS deur die huidige
2,3 miljard ‘Christene’!
gee innerlike vrede en welsyn
in ‘n wêreld van chaos en pyn.
stook verdeeldheid en onrus
deur minagting van Christus.
Mens kan slegs die waarheid erken deur die leuen te ontken.
Mens kan slegs die leuen ontken deur die realiteit te erken.
Daar
is
geen
godsdiens
in
die
wêreld
wat
tot
dusver
soveel
pyn
en
lyding
veroorsaak
het
nie
as
juis
die
godsdiens
onder
die
naam
van
“Christenskap”
sedert
325
CE.
En
die
ergste
van
alles
is
dat
dit
steeds,
ná
1,700
jaar,
aanspraak
maak
as
synde
die
verteenwoordiger
van
die
God
van
die
Bybel,
die
God
van
Abraham,
Isak
en
Jakob.
As
mens
van
dwaalleer
wil
praat,
soek
nêrens
verder
nie.
Hierdie
“Christenskap”
wat
vandag
bekend
is,
is
‘n
dwaalleer
gemeenskap
versadig
met
hoogmoed,
beheersug,
skynheiligheid,
verdeeldheid,
kwaadwilligheid,
haat,
arrogansie,
lafhartigheid,
bitterheid,
afguns,
hebsug,
jaloesie,
interpersoonlike
twis,
skinder,
onderlinge
kuberafknouery,
rugstekery,
mede-afhanklikhaid,
en
die
lys
gaan
aan
en
aan
en
aan.
En
hoekom
al
dit?
Want
vals
‘Christenskap’
is
a
godsdiens,
gebonde
aan
reëls
en
verweef
in
vrees.
Ware
Christenskap
is
NIE
‘n
godsdiens
nie.
Dis die uitdrukking van vryheid, verweef in liefde midde in die Teenwoordigheid van Christus.
Die
sg.
‘Christen
Kerk’
is
hoegenaamd
nie
vry
nie
en
daar
is
net
een
rede
daarvoor.
Die
Gees
van
Christus
is
nie
teenwoordig
in
hierdie
diverse
gemeenskap
van
2,3
miljard
met
al
sy
miljoene
kerkgeboue
dwarsoor
die
wêreld
(
Handelinge 7:48
)
nie.
Christus
is
nie
waar
pompeusheid
en
fieterjasies-,
vroom
rituele-,
opruiende
dromme
op
verhoë-,
Joodse
feesonderhouding-,
‘ewigdurende
hel’-ondersteunende
“skenk”
knoppies
op
bedieningswebwerfe
en
geldliefde
is
nie.
Ten
spyte
van
al
die
denominasies
van
hierdie
kerk,
onder
die
naam
“Christendom”,
is
die
drie
gemeenskaplike
eienskappe
gedeel
deur
almal,
“
ewige
verdoemenis
”,
“
reëls
”
en
“
rituele
”.
Of
dit
nou
dateer
vanaf
die
Sinode
van
Nicea,
of
huidiglik
van
die
Tora
is.
Al
hul
genade-veragtende
reëls
en
rituele
is
boeie
van
slawerny
om
die
gewete
te
sus
en
om
‘n
‘heiligmakende
stempel
van
goedkeuring’
te
kry.
Maar,
helaas
tevergeefs.
Frustrasie
te
wyte
aan
hul
onvermoë
om
hul
pretensieuse
vroomheid
te
handhaaf
is wat hul bogenoemde optredes veroorsaak.
Hierdie
kerk
gaan
oor
eeue
heen
die
wêreld
in
en
versprei
die
leuen
van
‘n
ewigdurende
verdoemenis
aan
miljoene
der
miljoene
mense,
terende
op
hul
vrees
en
met
daarmee
saam
‘n
bespotting
van
die
genade
van
Christus.
Hulle
forseer
kwesbare
derde
wêreld
gemeenskappe
om
te
glo
in
‘n
vals
‘Christus’
wat
hulle
sal
uitwis
in
‘n
helse
vuur’
as
hulle
nie
in
hom
glo
nie.
Bring
hierdie
sendelinge
die
blye
boodskap
van
Christus
hoegenaamd?
Nodeloos
om
te
antwoord.
Wat
hierdie
kerklidmate
salig
onbewus
is
van,
is
die
feit
dat
hulle
self
bestem
is
vir
hierdie
einste
‘hellevuur’
waarmee
hulle
hul
toehoorders
dreig.
Daar
is
egter
‘n
onvergelykbare
verskil
tussen
die
‘hellevuur’
wat
hulle
verkondig
en
die
een
van
Openbaring 21:8
.
Laasgenoemde
is
die
tydelike
tweede
dood
wat
deur
Christus
self
oorwin
word
(
1 Korintiërs 15:26
).
Dank
die
Here
daarvoor!
Dit
gaan
alles
oor
geestelike
lewe.
Diegene
in
die
ware
Christus
vandag
het
reeds
geestelike
ewige
lewe
en
word
die
poel
van
vurige
dissipline
gespaar.
Openbaring 21:8
““Maar
dié
wat
bang
en
ontrou
geword
het,
die
losbandiges,
moordenaars
en
onsedelikes,
bedrieërs
en
afgodsdienaars
en
al
die
leuenaars
,
hulle
lot
is
die
poel
wat
met
vuur
en
swael
brand, dit is die tweede dood.””
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Meer
nog,
deur
hierdie
gruwelike
leuen
maak
hierdie
einste
kerkgangers
hulself
skuldig
aan
die
onvergeeflike
oortreding
waarvan
die
Bybel
praat,
nl.
die
oortreding
wat
‘n
straf
in
die
ergste
graad
verseker
en
wat
hulle
nie
sal
vryspring
nie.
Sien
Matteus 12:31-32
en
Hebreërs 10:28-29
.
“Onvergeeflik”
beteken
eenvoudig
“nie
daarmee
wegkom
sonder
straf
nie”.
The
Bloed
van
Christus
is
nie
om
mee
te
speel
nie,
ooit!
Waarop
kom
hierdie
“ewigdurende
verdoemenis”
leuen
wat
hulle
verkondig
neer?
Dit
beteken
eenvoudig
dat
Jesus
se
gestorte
Bloed
tevergeefs
was,
gestroop
van
die
krag
om
diegene
te
red
wat
Hom
nie
gekies
het
nie
en
daarmee
Sy
Bloed
ondergeskik
aan
die
‘keuse’
van
die
mens
gemaak
het.
En
nie
net
dit
nie,
maar
Wie
het
Jesus
uit
die
dood
opgewek?
Sy
(Jesus
se)
Heilige
Gees
het
(
Romeine 8:11
).
Is
daar
drie
Heilige
Geeste?
Nee,
net
Een!
Jesus
IS
die
Heilige
Gees
Hy
het
dit
self
in
Johannes 14:17
aan
Sy
dissipels
gesê.
Sy
Heilige
Gees
het
die
ewige
lewe
aan
almal
gegee
(
Romeine 8:10)
.
Vals
‘Christenskap’
verwerp
dit
deur
hul
verkondiging
van
ewige
dood
en
daarby
beledig
hulle die Heilige Gees gruwelik!
Hebreërs 10:28-29
“
28
As
iemand
die
wet
van
Moses
oortree,
en
twee
of
drie
getuies
bevestig
dit,
word
hy
nie
begenadig
nie,
hy
word
doodgemaak.
29
Hoeveel
swaarder
straf,
dink
julle,
sal
hy
kry
wat
die
Seun
van
God
verag
het,
die
bloed
van
die
verbond
waardeur
hy
geheilig
is,
geminag
het
en
die Gees van genade beledig het?”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Uitgemaakte saak
Die
apostel
Paulus
het
nie
Jesus
erken
toe
hy
die
kerk
vervolg
het
nie
(
Handelinge 8:3
en
Galasiërs 1:13
)
het
dus
sodoende
ook
op
Jesus
se
Bloed
getrap.
Het
Paulus
hiermee
weg
gekom?
Nee.
Hy
het
as
gevolg
daarvan
geweldig
gely
(
Handelinge 9:16
),
afgesien
van
die
feit
dat
hy
‘n
radikale
ommeswaai
gemaak
het
en
vervolgens
in
Christus
(die
Ware
Christus)
gedoop
is.
Maar,
deur
sy
nuutverkreë
regverdige
geloof
en
daaropvolgende
[ware]
doop
,
het
die
krag
en
genade
van
Jesus
oor
hom
gekom
sodat
hy
sy
roeping
om
die
ware
Evangelie
te
versprei
te
kan volvoer (
2 Korintiërs 12:19
). Waarop kom dit vir die een wat nog vandag leef neer?
Die
oomblik
wat
hy
of
sy
hierdie
verskriklike
ootreding
met
intense
berou
besef,
dit
bely,
radikaal
omkeer,
openlik
die
Waarheid
van
Jesus
se
onbegrensde
versoening
vir
die
ganse
mensdom
erken
en
gedoop
*
word
in
hierdie
Ware
Christus
uit
vreugde
(en
NIE
met
enige
vrees
element
van
die
ou
geloof
nog
teenwoordig
nie),
is
hy
of
sy
gespaar
van
God
se
komende
korrektiewe
“Vuurpoel”
(
1 Korintiërs 11:32
).
Ewige
genade
is
uiteraard
reeds
in
plek,
alhoewel
tydelike
lyding
as
tydelike
pakkie
saam
met
hierdie
Genade
kom.
Maar
die
lieflike
HOOP
wat
mens
dan
het
maak
hierdie
lyding
dit
inderdaad
werd.
Dis
by
verre
beter
om
hierdie
lyding
reeds
op
aarde
te
hê as in die vuurpoel hierná. DIS die betekenis van
1 Korintiërs 11:32
!
*
verwys asseblief “Baptism” in “A-Z Subjects” bladsy (in Engels egter)
En wat van diegene wat reeds dood is sonder om Christus te geken het, wat nog te sê van erken het?
Elkeen
van
hulle
sal
Hom
ken
en
erken
en
Hy
sal
nie
ver
van
enigeen
van
hulle
wees
nie
(
Jeremia 31:34
en
Handelinge 17:27
).
Onthou
God
is
‘n
God
van
dissipline,
maar
Hy
is
ook
regverdig.
Diegene
wat
Hom
geken
het
en
Hom
steeds
nie
erken
het
sal
baie
houe
gegee
word,
maar
diegene
wat
Hom
nie
geken
het
nie
sal
min
houe
gegee
word
(
Lukas 12:47-48
).
Die
afwagtende
glorie
van
almal
met
God
kom
weliswaar
nie
op
‘n
silwer
skinkbord
vir
enigeen
nie.
Maar,
Hy
sal
daar
wees
BY
elkeen,
of
dit
nou
in
Sheol
of
Gehenna
is.
Hy
sal
elkeen
na
Homself to trek, juis as gevolg van Sy Liefde (
Johannes 12:32
)!
Matteus 12:31-32
“
31
“Daarom
sê
Ek
vir
julle:
Elke
sonde
en
lastering
kan
die
mense
vergewe
word,
maar
die
lastering
teen
die
Heilige
Gees
kan
nie
vergewe
word
nie.
32
As
iemand
iets
teen
die
Seun
van
die
mens
sê,
kan
dit
hom
vergewe
word;
maar
as
iemand
iets
teen
die
Heilige
Gees
sê,
kan
dit
hom
nie
vergewe
word
nie,
nie
in
hierdie
bedeling
nie
en
ook
nie
in
die
toekomstige
nie.””
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Merk
asseblief
die
“
nie
in
hierdie
bedeling
nie
en
ook
nie
in
die
toekomstige
nie
”
hier
op.
‘n
Bedeling
(oftewel
“eon”)
het
altyd
met
tyd
te
doen.
Hierdie
vers
praat
nie
van
ewigheid
nie,
eenvoudig
omdat
“ewigheid”
iets
is
wat
niemand
hom
of
haar
kan
indink
nie,
wat
nog
te
sê
definieër,
want
dit
het
hoegenaamd
niks
te
make
met
tyd
nie
(
Prediker 3:11
).
Wat
sê
hierdie
vers?
Selfs
hierdie
uiterse
oortreding
sal
NIE
vir
altyd
gestraf
word
nie,
maar
slegs
binne
‘n
begrensde
tydsduur
voordat
die
ewigheid
aanbreek.
Die
ewigheid
sal
slegs
aanbreek
met
die
wit
oorklede
wat
gewas
is
in
die
Bloed
van
Christus,
die
witgewaste
oorklede
van
die
hele
mensdom
(
Openbaring 7:14
). HIERDIE is die Goeie Nuus!
Hierdie
vreesgevulde
vreesaanjaende
kerklidmate
ontneem
nie
net
hulself
die
onbeskryflike
vrede
en
vreugde
wat
die
ware
Jesus
se
genade
gee
nie;
hulle
ontneem
hul
toehoorders
dit
ook.
Hoe?
Eerstens
ken
hulle
nie
die
ware
Jesus
nie.
Tweedens
laat
hulle
hul
volgeling
noodgedwonge
deel
in
hul
persoonlike
vrees,
die
vrees
vir
‘n
‘ewige
helse
vuur’.
Sodoende
handhaaf
hulle
die
vrees
in
hul
vredelose
toehoorders
en
daarmee
saam
leuenaangewende
gemeenskappe.
En
so
herhaal
geskiedenis
homself,
generasie
op
generasie
om
‘n
wêreld
vol
vrees
te
onderhou.
Sê
Koning
Salomo
nie
in
Prediker 1:9
dat
daar
niks
nuuts
onder
die
son
is
nie?
Wat
was
sal
weer wees?
Romeine 1:28-32
“
28
En
omdat
hulle
dit
van
geen
belang
ag
om
God
te
ken
nie,
gee
Hy
hulle
oor
aan
hulle
verdraaide
opvattings,
sodat
hulle
doen
wat
onbetaamlik
is.
29
Hulle
is
een
en
al
ongeregtigheid,
slegtheid,
hebsug
en
gemeenheid;
hulle
is
vol
jaloesie,
moord,
twis,
bedrog
en
kwaadwilligheid.
Hulle
skinder
en
30
praat
kwaad;
hulle
haat
God,
hulle
is
hooghartig,
aanmatigend,
verwaand;
hulle
is
mense
wat
kwaad
uitdink,
ongehoorsaam
aan
hulle
ouers;
31
hulle
is
onverstandig,
onbetroubaar,
liefdeloos,
hardvogtig.
32
Hulle
is
mense
wat
die
verordening
van
God
ken
dat
dié
wat
sulke
dinge
doen,
die
dood
verdien,
en
tog
doen
hulle
nie net self hierdie dinge nie, maar hulle vind dit ook goed as ander dit doen.”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Matteus 10:32
““Elkeen
wat
hom
voor
die
mense
openlik
vir
My
uitspreek,
vir
hom
sal
Ek
My
ook
openlik
uitspreek voor my Vader wat in die hemel is. ”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Wanneer
Hans-Joachim
en
ek
hierdie
Jesus
met
entoesisme
bely,
die
Jesus
wat
vir
almal
gesterf
het
en
almal
gered
het,
is
daar
eenvoudig
‘n
doodse
stilte
van
elkeen
met
wie
ons
dit
op
hierdie
pragtige
suidpunt
van
Afrika
deel.
Geen
respons
hoegenaamd
ooit
nie.
Soveel
so
vir
‘n
land
wat
homself
hoofsaaklik
as
‘n
80%
‘Christen’
land
sien.
Natuurlik
verwys
ek
hier
na
Suid-Afrika.
Wie
is
hulle
Christus?
As
hul
Christus
ons
Christus
sou
wees,
dan
sou
hulle
tog
immers
SAAM
met
ons
gejuig
het,
nie
waar
nie?
Wel,
dis
net
die
teenoorgestelde.
Maar,
daar
is
meer.
As
ek
enigeen
direk
van
aangesig
tot
aangesig
konfronteer
met
die
vraag
“glo
jy
in
‘n
ewigdurende
hel
van
verdoemenis?”,
of
net
met
die
noem
van
Romeine 4:5
,
dan
volg
deurgaans
die
onmiddellike
huiwering
om
hoegenaamd
te
reageer,
kompleet
asof
gevries.
In
‘n
aangesig
tot
aangesig
situasie
is
dit
moeiliker
om
ware
emosies te wys, bloot omdat sogenaamde ‘Christene’ altyd veronderstel is om met vroom kalmte op te tree.
Hierdie
aangesig
tot
aangesig
konfrontasie
gooi
hulle
onmiddellik
van
balans
af.
‘n
Groot
dilemma.
Maar
die
prentjie
word
leliker
wanneer
mens
die
ware
Christus
in
‘n
telefoongesprek
met
hierdie
kerkgangers
bely.
Dan
is
hierdie
aangesig
tot
aangesig
bedreiging
afwesig
wat
plek
maak
vir
‘n
gesiglose
uitdagende
terugkap
van
óf
smalende
sarkasme,
óf
kwaadwillige
woede.
Aanval
is
gewoonlik
die
beste
manier
van
verdediging
in
situasies
soos
dié.
Dis
‘n
situasie
wat
hulle
nie
met
‘medegelowiges’
beleef
nie
en
dus
‘n
onbekende
een
om
te
hanteer.
Dis
soos
skielike
xenofobie
in
‘n
godsdiens-homogene
gemeenskap
wanneer
hulle
deur
‘n
uitgesproke
buitestaander
rondom hul geloof gekonfronteer word. Moeilike situasies bepaal altyd die geldigheid van mens se geloof.
Ergste
van
alles
is
die
gevalle
waar
ek
die
onderwerp
van
Christus
se
ON
begrende
versoening
opgehaal
het
met
verskeie
PhD
dominees,
teologiese
professore
en
selfs
‘n
voormalige
rektor
van
‘n
universiteit.
Een
keer
toe
ek
‘n
sekere
professor
hieromtrent
genader
het,
was
sy
respons
“jy
praat
nie
nou
hier
met
‘n
gewone
man
nie”.
Getitelde
mense
uit
die
akademiese
instansies
verdra
geen
bevraagtekening
van
‘gewone’
mense
nie.
Al
die
bogenoemde
scenarios
spreek
boekdele
van
hoogmoed,
onsekerheid
en
vrees.
Maar,
vir
Hans-Joachim
en
my
is
dit
onmoontlik
om
NIE
meedoënloos
aan
te
gaan
en
ons
uit
te
spreek
teenoor
hierdie
Goliat
‘kerk’.
God
het
lank
gelede deur middel van ‘n moedige- en klein Dawid die reuse vyand met ‘n klein klippie en Sy Krag verslaan.
Hier
sien
ons
dat
die
sg.
‘Christenkerk’
met
sy
groot
getalle
hoegenaamd
nie
verteenwoordigend
van
krag
is
nie,
maar
wel
van
lafhartigheid.
Sy
lidmate
as
enkelinge
vermy
ons
as
dit
kom
by
geloof,
wat
niks
anders
as
lafhartigheid
is
nie.
Lafhartigheid
is
gewoonlik
verskans
te
midde
van
skares.
Diegene
wat
weghardloop
is
die
verloorders
en
dit
vat
net
EEN
persoon
wat
die
krag
van
die
Ware
Christus
het
om
die
2,3
miljard
‘kerk’
te
oorwin
met
net
‘n
paar
woorde,
‘n
paar
Bybelverse.
Die
‘kerk’
is
die
verteenwoordiging
van
ontkenning.
Hoeveel
klein
‘Dawidjies’
het
oorgebly
in
hierdie
wêreld
vandag?
Om
in
die
ware
Christus
te
wees
is
om
in
Krag
te
wees…
SY
Krag!
En
dit
is
terloops
niks
om
oor
te
spog
nie.
Om
in
Sy
Krag
te
wees
is
suiwer
genade.
Sien
hierdie
dus
as
‘n
wekroep
en
‘n
pleidooi
aan
almal
om
na
hierdie
Krag
te
hunker.
God
spreek
die
lafhartige
in
Openbaring 21:8
in
die eerste plek aan.
Lukas 21:15
“want
Ek
sal
vir
julle
die
woorde
en
die
wysheid
gee
wat
deur
geeneen
van
julle
teenstanders
teengespreek of weerlê kan word nie.”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Wat beter bewys is daar as wanneer huidige realiteit gerugsteun word deur die Skrif ?
Maar kom ons kyk wat Jesus self rondom “baie” and “min” te sê het.
Matteus 7:22-23
“
22
Baie
sal
daardie
dag
vir
My
sê:
‘Here,
Here,
het
ons
dan
nie
in
u
Naam
gepreek
nie,
deur
u
Naam
bose
geeste
uitgedryf
en
deur
u
Naam
baie
wonders
gedoen
nie?’
23
Dan
sal
Ek
openlik
vir
hulle
sê:
Ek
het
julle
nooit
geken
nie.
Gaan
weg
van
My
af,
julle
wat
die
wet
van
God oortree.””
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
In
wie
se
naam
preek
die
2,3
miljard
Christene?
In
die
naam
van
Jesus,
nie
waar
nie?
Wel,
watter
een,
die
Ware
Jesus,
of
die
valse
Jesus?
En
van
watter
wet
praat
Jesus
hier?
Die
Wet
van
Christus,
die
Wet
van
GENADE.
Ten
tye
van
Jesus
se
opstanding
het
hierdie
Wet
in
werking
getree,
die
Wet
van
Genade
vir
alle
mense.
Genade
verwerp
deur
2,3
miljard
valse
'Christene'!
Vals
'Christene'
wat
hou
daarvan
om
te
haat,
om
vinger
te
wys,
om
wraak
te
neem.
En
die
ergste,
vals
‘Christene’
wat
met
genoë
hul
vyande
na
die
sg.
'ewige
hel'
stuur!
Valse
'Christene'
boots
die
valse
'Christus'
na!
Valse
'Christene'
speel
in
Satan
se
hande!
Valse
'Christene'
is
lede
van
die
grootste
kultus in die wêreld!
Lukas 18:7-8
“
7
Sal
God
dan
nie
aan
sy
uitverkorenes,
wat
dag
en
nag
tot
Hom
roep,
reg
doen
nie?
Sal
Hy
hulle
lank
laat
wag?
8
Ek
sê
vir
julle:
Hy
sal
hulle
help,
en
gou
ook!
“Maar
sal
die
Seun
van
die
mens by sy koms
nog geloof op die aarde vind
?””
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Matteus 22:14
““Baie is immers geroep, maar min is uitverkies.””
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Dit
is
hier
luid
en
duidelik
dat
God
se
[eerste]
uitverkorenes
slegs
min
is
(sien
Matteus 7:14
),
ten
spyte
van
die
feit
dat
alle
mense
ook
uiteindelik
uitverkies
sal
wees
(
1 Korintiërs 15:23
;
Ezekiel 18:4-32
;
Ezekiel 36:26
).
Hierdie
bg.
min
uitverkorenes
roep
dag
en
nag
uit
na
God.
Wie
sal
dag
en
nag
na
God
toe
uitroep?
Diegene
in
nood.
Roep
2,3
miljard,
wat
soveel
tyd
aan
sosiale
media
bestee,
dag
en
nag
na
God
toe
uit
in
nood?
Wees
asseblief
realisties.
En
nog
iets,
hoekom
dink
jy
sou
Jesus
vra
of
Hy
nog
geloof
op
aarde
sal
vind
as
Hy
terugkeer?
Want
Hy
het
geweet
Hy
sal
nie,
behalwe
Sy
paar
uitverkorenes.
Waar
kom
die
2,3
miljard
dan
in?
Dink
hieroor
na.
Jy kan steeds een van die min wees.
Satan
gebruik
hierdie
gerieflike
werktuig
van
VREES
om
mense
mee
te
beheer,
om
hulle
nie
net
weg
te
skrik
van
die
natuur
se
ware
medisyne
*
nie,
maar
om
hulle
primêr
weg
te
skrik
van
die
ware
Christus!
Satan
teer
op
die
inherente
menslike
natuur,
die
natuur
van
vreesagtigheid.
Dis
waarom
hy
so
suksesvol
met
die
farmaseutiese
industrie
is!
**
Wie
is
die
heerser
van
vrees,
God?
Nee,
Satan,
die
groot
versoeker
(
Matteus 4:3
).
Sê
die
Bybel
nie
uitdruklik dat God Self nie versoek nie (
1 Korinthiërs 10:13
).
*
Verwys asseblief “Medicine” op die” A-Z Subject” bladsy (in Engels egter)
**
Verwys asseblief “Drug - Pharmaceutical Drugs” op die “A-Z Subject” bladsy (in Engels egter)
Jakobus 1:13
“Iemand
wat
in
versoeking
kom,
moet
nooit
sê:
“Ek
word
deur
God
versoek”
nie;
want
God
kan nie verlei word nie, en self verlei Hy niemand nie. ”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
En het Paulus nie aan Timoteus gesê dat God ons nie ‘n gees van vrees gegee het nie?
2 Timoteus 1:7
“Die
Gees
wat
God
ons
gegee
het,
maak
ons
immers
nie
lafhartig
nie,
maar
vul
ons
met
krag
en liefde en selfbeheersing.”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Ja,
God
is
die
Skepper
van
alles,
maar
vir
die
boosheid
wat
Hy
geskep
het
(
Jesaja 45:7
),
het
Hy
Satan
Sy
generaal,
die
heerser
van
die
wêreld
gemaak
(
Johannes 14:30
).
Vrees
het
sy
ontstaan
aan
die
hande
van
Satan.
Dit
was
sy
opdrag.
Nadat
hy
Adam
en
Eva
(wat
geen
vrees
geken
het
nie)
tot
ongehoorsaamheid
verlei
het,
het
hul
lewe
van
vrede
in
‘n
lewe
van
vrees
verander.
‘n
Lewe
van
vrees
is
gestroop
van
vryheid
en
is
dus
geen
lewe
hoegenaamd
nie.
Hul
lewe
het
inderdaad
in
geestelike
DOOD
verander
as
gevolg
van
ongehoorsaamheid
deur
van
die
“boom
van
kennis,
van
goed
en
van
kwaad”
te
eet,
dit
wat
God
hulle
verbied
het
om
te
doen.
Hulle
het
God
nie
erken
nie
en
was
nie
meer
in
Hom
nie.
Sodoende
het
hulle
die
geestelike
dood
geproe.
Is
die
sg.
‘Christen’
vandag
in
Christus?
Nee.
Hulle
erken
Hom
nie
en
ook
nie
Sy
genadedaad
nie.
As
mens
nie
in
Christus
is
nie,
is
mens
in
die
dood.
Hierdie
‘kerk’
funksioneer
in
dood
en
donkerte.
Lees
gerus
wat
Jesus
sê
omtrent
die
dood
wat
die
dood
begrawe in
Lukas 9:60
.
Genesis 3:10
““En
die
mens
antwoord:
“Ek
het
U
hoor
wandel
in
die
tuin
en
ek
het
bang
geword,
want
ek
is
kaal. Toe het ek weggekruip.””
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Lukas 9:59-60
“
59
Aan
'n
ander
een
sê
Hy:
“
Volg
My
.”
Maar
hy
antwoord:
“Here,
laat
my
toe
om
eers
terug
te
gaan
om
my
pa
te
begrawe.”
60
Toe
sê
Jesus
vir
hom:
“Laat
die
dooies
hulle
eie
dooies
begrawe, maar gaan verkondig jy die koninkryk van God.””
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Om IN Christus te wees is om HOM voorrang bo alles andere te gee! Om IN Christus te wees
is om die LEWE te hê!
Vrees
is
van
die
begin
af
deur
Satan
intakt
gehou
en
as
dit
by
vals
‘Christenskap’
kom,
is
die
‘ewigdurende
hellevuur’
sy
grootste
suksesverhaal
ooit
wat
homself
nog
steeds
afspeel.
Die
fokus
hier
is
die
“
ewigdurende
”,
die mees-onstellende
byvoeglike
naamwoord, bygevoeg deur partydige verdoemende vertalers.
Die mees verkeerd-geïnterpreteerde woord in die Bybel
Om met die “ewigheid” (verbuigings ingesluit) te speel is om met God te speel… met Vuur!
Sien onderaan die radikale verskille tussen twee weergawes van dieselfde vers.
Matteus 25:41
“"Dan
sal
die
Koning
vir
dié
aan
sy
linkerkant
sê:
‘Gaan
weg
van
My
af,
julle
vervloektes!
Gaan
na die
ewige vuur
wat vir die duiwel en sy engele voorberei is,”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Matthew 25:41
“Then
shall
he
say
also
to
those
on
the
left
hand,
Go
ye
from
me,
the
cursed,
to
the
fire,
the
age-during
, that hath been prepared for the Devil and his messengers;”
- Young’s Literal Translation
In al die Griekse vertalings kom slegs die “van die “eon”” voor (aiōnion – αιωνιον). Die Afrikaanse woord vir “age”
is “eon”. Direk in Afrikaans vertaal sou dit “eondurende vuur” lui.
Nou
watter
een
van
die
twee
weergawes
resoneer
met
jou
…die
“
ewige
vuur
”,
of
die
“
eondurende
vuur
”?
Die
voorkeur
van
biljoene
vals
‘Christene’,
beide
histories
en
huidiglik,
dui
na
die
eerste
weergawe
.
Is
jy
een
van
hulle?
Jy
weet
natuurlik
dat
‘n
eon
(met
al
die
verbuigings)
‘n
baie
lang
periode
met
‘n
begrensde
tydsduur
(afsnypunt)
behels.
As
jy
onder
die
‘ewige-hel-aanhangende’
gemeenskap
sorteer,
dan
is
jou
voorkeur
vanselfsprekend, of nie?
Prediker 3:11
“God
het
elke
ding
gemaak
dat
dit
pas
in
'n
bepaalde
tyd,
maar
Hy
het
ook
aan
die
mens
'n
besef
gegee
van
die
onbepaalde
tyd.
Tog
kan
die
mens
die
werk
van
God
van
begin
tot
einde nie begryp nie.”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Prediker 3:11
sê
uitdruklik
dat
God
“ewigheid”
vir
die
mens
onbekend
gemaak
het
(
#5769
)
en
dit
in
sy-
of
haar
mees
innerlike,
die
hart,
opgesluit
het.
Hoe
arrogant
kan
mens
wees,
om
te
dink
dat
wat
God
toegesluit
hou,
hy
of
sy
kan
oopsluit.
Oopsluit
met
watter
sleutel?
Die
sleutel
wat
die
[verkeerde]
deur
na
dwaling
oopsluit.
Niemand
weet
wat
“ewigheid”
beteken
nie.
“Ewigheid”
is
steeds
‘n
verborgenheid
wat
slegs
deur
God
Self
openbaar
sal
word
en
dit
as
tyd
nie
meer
bestaan
nie,
net
eindelose
teenswoordige
ekstase
vir
die
ganse
mensdom in Hom! Lees asseblief
Openbaring 21:4
.
Vir
die
Christen
wat
in
die
ON
begrensde
versoening
van
Christus
se
Bloed
glo,
hou
die
woord
“ewigheid”
hoegenaamd
geen
bedreiging
in
nie.
Slegs
eindelose
vreugde
kom
op.
Maar
wanneer
hierdie
“ewigheid”
aan
kwesbare
mense
as
‘n
‘eindelose
marteling
in
‘n
helse
vuur’
vir
ongelowiges
voorgestel
word,
is
dit
net
soveel
onmenslike
wreedheid
as
wat
dit
menslike
beheersug
in
die
ergste
vorm
is.
Die
getal
van
diegene
wat
in
hierdie
mite glo is die skitterende bevestiging van Satan se briljante sukses.
Kom ons kyk wat Jeremia ver terug in sy tyd alreeds te sê gehad het oor skrifgeleerdes.
Jeremia 8:8
“Hoe
kan
julle
sê:
“Ons
het
wysheid,
ons
het
die
wet
van
die
Here
by
ons”?
Dié
wat
die
wet
neerskryf, pleeg bedrog, hulle vervals die wet!
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
En wat doen moderne skrifgeleerdes? Hulle verander “eondurende” na “ewigdurende”.
Die
werklike
“ewigheid”
is
vir
die
[ware]
gelowige
nog
nie
‘n
realiteit
op
aarde
nie,
maar
slegs
‘n
vreugdevolle
innerlike
belewenis
van
die
skaduwee
van
die
werklikheid
daarvan
wat
wel
in
die
toekoms
in
Christus
sal
wees
(
Kolossense 2:14-20
).
Paulus
was
in
die
paradys
(
2 Korintiërs 12:4
)
en
kon
ná
dit
nie
meer
wag
om
te
gaan
en
by
Christus
te
wees
nie
(
Filippense 1:23
).
Lewe
op
aarde
word
deur
begrensde
tyd
bepaal
en
marteling
in
‘n
vakuum van tydloosheid moet eenvoudig vreesaanjaend vir die ongelowige wees.
Wat
nog
te
sê
van
die
vrees
wat
in
hierdie
ongelowiges
se
kinders
ingeprent
word.
Om
‘n
klein
kind
reeds
op
so
‘n
kwesbare
ouderdom
met
so
‘n
gruwelike
leuen
te
belas
en
te
laat
opgroei
is
hartseer
verby!
Hierdie
vrees
bly
in
daardie
kind
al
die
pad.
Vrees
hou
mense
gevange
en
in
kettings.
Ek
onthou
nog
die
geval
toe
‘n
man
van
die
Sewende
Dag
Adventiste
baie
jare
gelede
in
ons
huis
was.
Toe
ek
hom
sê
dat
daar
nie
so
iets
as
‘n
ewigdurende
hel
van
verdoemenis
is
nie,
was
sy
presiese
woorde
“Willien,
ek
krimp
ineen
binne.
Ek
wil
jou
graag
glo,
maar
sê
nou jy’s verkeerd!?”
Wat
‘n
klassieke
reaksie
van
vrees
was
dit
nie.
Dit
het
tot
vandag
toe
nog
nie
verander
nie,
‘n
reaksie
wat
nie
net
oor
alle
denominasies
van
hierdie
sogenaamde
hervormde
‘Christenkerk’
heen
strek
nie,
maar
ook
oor
die
Katolieke-
en
Ortodokse
kerk.
Hierdie
reaksie
het
egter
heelwat
gesigte.
Die
mees
algemene
vorms
is
totale
swye,
sarkasme,
woede,
of
die
voorgee
van
samestemming
net
om
‘n
argument
te
voorkom.
Al
hierdie
vorms
het
ons oor die jare heen ondervind.
Hoe
kan
enigeen
by
sy
of
haar
volle
verstand
ewigdurende
marteling
van
biljoene
der
biljoene
met
‘n
God
van
liefde
vereenselwig?
Hoe
kan
enigeen
met
‘n
PhD
kwalifikasie
en
‘n
titel
soos
Prof.,
of
Dr.
in
‘n
teologiese
fakulteit
in
sulke
nonsens
glo,
as
dan
nie
is
aan
die
misleidende
hand
van
Satan
nie…
nietemin
deur
God
voorafbepaal?
Voorafbepaal?
Ja!
God
het
akademiese
instellings,
by
uitstek
teologiese
fakulteite,
met
opset
geskep;
eerstens
om
deur
die
mensdom
verafgod
te
word
en
tweedens
vir
die
mensdom
om
die
dwaas-
en
futiele
leringe
daarvan
te
ervaar.
Futiele?
Ja!
Het
die
wêreld
‘n
beter
plek
geword?
Nee!
Net
die
teenoorgestelde.
Het
dit
gesonder
geword?
Nee!
Die
wêreld
is
siek
tot
die
been!
Het
die
sg.
‘Christene’
innerlike
vrede
and
vreugde?
Nee!
Die
kerk
is
vol haat! Realiteit wys oral. Wysheid kom SLEGS van die Heilige Gees. Sien hieronder.
Matteus 11:25
“Daardie
tyd
het
Jesus
gesê:
“Ek
prys
U,
Vader,
Here
van
hemel
en
aarde,
dat
U
hierdie
dinge
vir slim en geleerde mense verberg het en dit aan eenvoudiges bekend gemaak het.”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
En
hoekom
sou
Jesus,
wat
liefde
is,
die
volgende
sê
as
Hy
nie
die
wonderlike
eindresultaat
vir
die
hele
mensdom
in
sig
gehad
het
nie?
Terloops,
wat
is
hierdie
“vuur”
waarvan
Jesus
praat?
Dis
die
Vuur
Hyself.
Hy
is
die
Suiweringsvuur wat die ganse mensdom tot liefdevolle Koninkrykburgers sal suiwer, met Vuur insout.
Lukas 12:49
”“Ek
het
gekom
om
vuur
op
die
aarde
aan
te
steek,
en
hoe
wens
Ek
dat
dit
al
aan
die
brand
is!!”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Markus 9:49
““Almal sal met die vuur van beproewing gelouter word.”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Die
suiwering
van
die
apostel
Paulus
en
sy
volgelinge
het
op
aarde
plaasgevind
(
1 Korintiërs 11:32
).
Hulle
was
nie
bedoel
vir
die
suiwering
van
die
tweede
dood
nie,
maar
hulle
het
nietemin
ontsettend
gely.
Wat
meer
is,
hulle
het hulle verheug in hul lyding juis omdat hulle aan Christus se lyding deel gehad het.
1 Petrus 4:13
“Wees
liewer
bly
hoe
meer
julle
in
die
lyding
van
Christus
deel,
want
dan
sal
julle
ook
oorloop van vreugde by sy wederkoms in heerlikheid. ”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Hoe
kan
ons
ooit
verwag
om
in
die
ewigdurende
glorie
en
vreugde
van
Christus,
Sy
glorie
van
ondenkbare
omvang,
deel
te
kan
hê
sonder
om
self
deur
uiterse
lyding
te
gaan?
Onuithoubare
menslike
lyding
is
wat
vereis
word
om
die
verpligtende
vuurtoets
van
ware
geloof,
die
geloof
in
Romeine 4:5
te
deurstaan.
Om
na
beradingskamers
te
hardloop
vir
troos
is
om
mens
self
hierdie
toets
te
ontsê.
In
hierdie
toets
is
daar
geen
‘goedvoel’
terapie
nie,
slegs
pynlike
korreksie.
Verder
nog,
met
hierdie
toets
is
daar
slegs
Een
Berader
is
en
Sy
Naam
is
Jesus
Christus
(
Jesaja 9:6
).
Om
berader
te
speel
is
om
die
fokus
op
die
mens
te
plaas
en
nie
op
die
Christus
van
Paulus
nie.
Al
die
sg.
kerkberaders
doen
hul
beradingswerk
in
die
naam
hul
vals
‘christus’.
Sê
die
Bybel
nie
in
Jeremia 17:5
17:5
dat
diegene
wat
die
mens
nader
vir
konsultasie
onder
die
vloek
is
nie?
Om
berader te speel voed die ego in plaas van verpletter. In Christus is daar geen ego nie, slegs vervuldheid.
1 Petrus 1:7
“sodat
die
egtheid
van
julle
geloof
getoets
kan
word.
Julle
geloof
is
baie
kosbaarder
as
goud,
goud
wat
vergaan.
Selfs
die
suiwerheid
van
goud
word
met
vuur
getoets,
en
die
egtheid
van
julle
geloof
moet
ook
getoets
word,
sodat
dit
lof
en
heerlikheid
en
eer
waardig
mag
wees
by
die wederkoms van Jesus Christus.”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
En
wat
is
die
“vreugde”
waaroor
Jesus
in
die
teks
hieronder
praat?
Vreugde
in
die
uitwissing
van
bogenoemde
biljoene?
Dink
logies
asseblief.
Sy
vreugde
was
as
gevolg
van
die
eindresultaat
vir
ALLE
mense!
En
hierdie
enorme
vreugde
was
die
fokuspunt
van
die
Messias!
Hy
het
Hom
vooraf
alreeds
verheug
in
Sy
uiteindelike
vreugde
met
die
ganse
mensdom.
En
so
moet
ons
ook
ons
vreugdevolle
fokus
op
Christus
plaas,
nie
op
Sy
lyding
nie,
maar
op
sy
opstanding
om
ons
ontwil,
tot
die
ewige
lewe
met
Hom.
Om
in
Hom
gedoop
te
wees,
is
om
alreeds
saam
met
Hom
opgestaan
te
wees.
DIT
is
die
hoop
wat
Ware
Christenskap
gee.
Die
doop
*
in
vals
‘Christenskap’ het geen krag nie en is hoegenaamd van geen betekenis nie.
*
Verwys asseblief “Baptism” op die “A-Z Subjects” bladsy (in Engels egter) .
Hebreërs 12:2
“die
oog
gevestig
op
Jesus,
die
Begin
en
Voleinder
van
die
geloof.
Ter
wille
van
die
vreugde
wat
vir
Hom
in
die
vooruitsig
was
,
het
Hy
die
kruis
verduur
sonder
om
vir
die
skande
daarvan terug te deins, en Hy sit nou aan die regterkant van die troon van God.”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Wat
is
die
mees
algemene
[hoewel
goedbedoelde]
dringende
waarskuwingskommentare
onderaan
media
videos
aan
diegene
getref
deur
natuurrampe
soos
grondverskuiwings,
aardbewings
en
vloede
vandag?
Iets
in
die
lyn
van
“Maak
nou
‘n
ommekeer
na
Jesus
voordat
dit
te
laat
is!”
Te
laat
vir
wat?
Al
hierdie
is
[maar
weer]
die
forsering
van
mense
om
na
Jesus
toe
uit
te
roep
uit
vrees
vir
‘n
‘ewige
hel’
en
nie
uit
liefde
vir
Hom
vir
Sy
offer
vir
hulle
nie.
Wat
hulle
nodig
het
om
te
hoor
is
“
J
esus
het
ook
vir
julle
gesterf
uit
Sy
liefde
vir
julle.
Sy
gestorte
Bloed
het
julle
alreeds
gered
en
julle
het
alreeds
die
ewige
lewe
ge-erf.
Roep
Sy
Naam
aan
uit
dankbaarheid,
nie
uit
vrees
nie.
Alles
is
wel.
Hy
is
in
beheer!
”
Dit
is
die
soort
boodskap
wat
mense
in
nood
nodig
het
om
te
hoor,
‘n
boodskap
van
hoop
in
‘n
hopeloses situasie.
Wie
ookal
hier
lees,
juig,
want
ook
jy
sal
die
Christus
van
die
Bybel
dien
en
sal
NET
vreugde
en
vervuldheid
in
Hom hê tot in allerewigheid.
Jeremia 31:34
“'n
Man
sal
nie
meer
vir
sy
buurman
of
vir
sy
broer
voorhou:
“Jy
moet
die
Here
dien”
nie,
want
almal
sal
My
dien
,
klein
en
groot,
sê
die
Here.
Ek
sal
hulle
oortredings
vergewe
en
nie
meer aan hulle sondes dink nie.”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Ware
Christenskap
het
niks
te
doen
met
mensgemaakte
geboue
nie.
Ware
Christenskap
het
ALLES
te
doen
met
die
hart
binne-in
‘n
persoon.
Daar
is
slegs
een
plek
waar
God
tasbaar
woon
en
dit
is
binne
in
die
harte
van
diegene
wat
in
die
ON
begrensde
versoeningsdaad
van
Christus
op
Golgotha
glo.
Ware
Christenskap
is
die
liefde
wat
vanuit
binne
na
buite
uitstraal.
Wat
in
die
hart
is,
word
aan
die
oppervlak
openbaar.
Wanneer
mens
die
ware
Christus
in
mens
het,
is
dit
eenvoudig
onmoontlik
om
nie
‘n
vreugde
te
hê
wat
instaat
is
om
enige
boosheid
te
oorskadu as gevolg van die hoop wat mens het.
Die
kragtige
werking
van
Christus
wat
die
tempelvoorhangsel
van
skeiding
in
twee
geskeur
het,
het
vrye
toegang
vir
ALLE
mense
tot
die
heiligdom
van
vrede
en
veiligheid
bewerkstellig.
As
iemand
innerlike
vrede
het
sal
almal
om
hom
of
haar
dit
weet.
As
‘n
buitestaander
toets
maar
‘n
‘ewigdurende-hel’
aanhangende
’Christen’
deur
sy-
of
haar
geloof
te
bevraagteken
en
sien
self
hoe
hy
of
sy
reageer.
Professore
en
prominente
universiteitsgeledere
in
Teologie
fakulteite
op
hoë
stoele
ingesluit.
Dit
vat
nie
baie
om
hul
verskansde
hoogmoed
na
die
oppervlak
te
dwing
nie.
Wat
in
die
hart
aangaan
is
gewoonlik
moeilik
om
te
beheer.
Deur
hul
selfverklaarde
“vry
wil”
en
“vry
keuse”
het
hulle
hulself
die
innerlike
Heiligdom
van
Christus
ontsê
en
word
hulle
daardeur
weerhou
van
toetrede
daartoe deur die Christus wat hulle teëstaan, die Christus wat geen witbroodjies het nie (
Romeine 2:11
).
Hebreërs 6:19
“Hierdie
hoop
besit
ons
as
'n
veilige
en
onbeweeglike
lewensanker,
wat
agter
die
voorhangsel vas is.”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Paulus
getuig
duidelik
van
die
vaste
anker
van
hoop
wat
hulle
gehad
het
en
waarvoor
hulle
slegs
diep
in
hul
harte-in
hoef
te
reik,
hul
Heiligdomme
waar
Christus
teenwoordig
is.
Daar
is
geen
nodigheid
om
elders
heen
te
hardloop vir troos nie. Troos is binne-in onsself, binne-in Christus! Ondervinding is die bewys!
Einde goed, alles goed.
Almal sal ewige lewe hê.
Daar sal GEEN ewigdurende hel wees nie.
“ALMAL”?
Ware Christene, vals ‘Christene’, Jode, Moslems, Boedhiste, Hindoes, Ateïste, Sikhs, ens.
ELKEEN!
As
jy
hier
lees
en
jy
is
in
nood
en
in
‘n
skynbaar-hopelose
situasie,
al
het
jy
nie
eens
‘n
Bybel
nie,
roep
net
die WARE Jesus se Naam uit. Hy leef. Hy sal jou hoor.
Romeine 4:5
“Maar
die
mens
wat
nie
op
wetsonderhouding
staatmaak
nie,
maar
wat
glo
in
Hom
wat
die
goddelose vryspreek
, hy kry die vryspraak deur sy geloof.”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Die
“mens
wat
nie
op
wetsonderhouding
staatmaak
nie”
in
Romans 4:5
is
die
een
onder
die
wet
van
genade
en
nie
onder
die
wet
van
Moses
nie,
aldus
verwysende
na
die
een
wat
hom-
of
haarself
as
Christen
ag.
Die
“goddelose”
in
hierdie
vers
is
die
een
wat
God
verag,
die
een
wat
nie
in
Hom
glo
nie.
Hierdie
vers
verklaar
duidelik
dat
God
in
Sy
liefde
ook
die
ongelowige-
en
respeklose
persoon
as
regverdig
verklaar,
vrygespreek
van
al
sy-
of
haar
sondes,
die
moment
van
Jesus
se
offerdood
aan
die
kruis.
Jesus
se
Bloed
het
sonde
vir
ewig
uitgewis
en
daardeur
die
Wet
van
Moses
vir
ewig
vervul.
Daar
is
nou
slegs
een
wet
as
voorvereiste
vir
ewige
lewe
en
dit
is
die
wet
van
Christus,
die
wet
van
Genade.
Daar
word
geen
dade
meer
vereis
nie,
behalwe
dié
wat
uit
dankbaarheid uitgeoefen word.
So
wat
is
regverdige
geloof
ten
diepste
dan?
Dis
die
geloof
dat
God
die
ongelowige
persoon
vrygespreek
het
van
alle
sonde,
hom-,
of
haar
met
Homself
versoen
het
en
hom-
of
haar
dus
as
waardig
vir
die
ewige
lewe
met
Hom
verklaar
het.
Sê
hierdie
vers
egter
dat
God
die
geloof
van
hierdie
ongelowige
persoon
ook
as
regverdig
verklaar
het?
Nee,
hoegenaamd
nie.
Dis
belangrik,
want
slegs
met
regverdige
geloof
kan
die
hemelse
Koninkryk
van
God
betree
word.
Dit
beteken
dus
dat,
alhoewel
die
ewige
lewe
in
die
hemel
alreeds
‘n
uitgemaakte
saak
is
ook
vir
die
[nou-regverdig-verklaarde]
ongelowige
persoon,
is
dit
STEEDS
noodsaaklik
vir
hierdie
persoon
om
ook
regverdige
geloof
te
verkry
alvorens
toegang
tot
die
hemelse
Koninkryk
van
God
verkry
word.
Ook
belangrik
om
hier te besef dat vals ‘Christene’ hierdie vers
NIE
glo nie!
Hierdie
is
die
belangrikste
vers
in
die
Bybel
as
dit
kom
by
verteenwoordiging
van
die
geloof
wat
ware
Christenskap
omspan.
Terselfdertyd
is
dit
ook
die
mees
bedreigende
vers
in
die
Bybel
wat
die
‘ewigdurende-
hel-van-verdoemenis’
dogma
van
vals
‘christenskap’
verpletter,
‘n
dogma
wat
tot
vandag
toe
nog
van
preekstoele
af
gepreek
word
oor
die
wêreld
heen!
Hierdie
is
die
vers
wat
totaal
ignoreer
word
op
hierdie
godsdiensplatforms.
Juis
as
gevolg
van
die
lopende
gevaar
van
verlies
van
miljoene
der
miljoene
oningeligte
betalende
lidmate
wat
‘n
wêreldwye
mede-afhanklikheidsinstansie
onder
die
sambreel
van
‘Christendom’
onderhou.
Mede-afhanklikheid?
Ja,
finansiële
uitbuitery
aan
die
een
kant
en
die
teer
op
‘n
weeklikse
‘goedvoel-
selfsentreerde’
uur
aan
die
ander
kant.
Harde
woorde
ja,
maar
nie
hard
genoeg
as
dit
kom
by
die
gruwelike
smaad
van
die
Bloed
van
Christus
nie.
Om
Sy
Bloed
onderhewig
te
maak
aan
die
‘keuse’
van
die
mens
is
die
mees-skandelike belediging moontlk!
Die
verwerping
van
Romeine 4:5
plaas
al
die
‘ewigdurende
verdoemenis’
–aanhangende
“Christene’
in
dieselfde
kategorie
as
die
voorafgenoemde
ongelowige.
Die
uiterse
belangrikheid
van
die
besit
van
regverdige
geloof
kan
nie
genoeg
beklemtoon
word
nie
om
Christus
by
Sy
wederkoms
in
die
lug
te
ontmoet
en
sodoende
die
pynlike
dissiplinêre
regstelling
van
God
in
die
“vuurpoel”
vry
te
spring
nie
(
Openbaring 21:8
;
1 Korintiërs 15:26
).
Die apostel Paulus het hierdie regverdige geloof gehad en daarom het God hom
Romeine 4:5
laat skryf.
Die
Bybel
is
baie
duidelik
hieroor.
Al
die
nasies
sal
hierdie
boodskap
van
vreugde
hoor
en
dan
sal
die
einde
kom!
Christus
het
Sy
dissipels
kort
ná
Sy
opstanding
beveel
om
die
Goeie
Nuus
aan
al
die
nasies
te
verkondig
en
tot
ommekeer
te
lei.
En
wat
gebeur
toe?
Die
leuen
het
ingesluip.
Waar?
By
die
Sinode
van
Nicea
in
die
tyd
van
Konstantyn
I.
Die
daaropvolgende
vals
boodskap
doen
die
rondte
regoor
die
wêreld
nou
al
vir
bykans
1,700
jaar.
Ergste
is
dat
dwaling
die
‘waarheid’
geword
het,
die
norm
wat
as
vanselfsprekend
aanvaar
is,
ook
deur
die
sg.
gereformeerde ‘Christenkerk’ sedert 500 jaar gelede. Dit sleep die leuen al die pad tot op hede saam.
Matteus 24:14
“En
hierdie
evangelie
van
die
koninkryk
sal
in
die
hele
wêreld
verkondig
word,
sodat
al
die
nasies die getuienis kan hoor. Eers dan sal die einde kom.””
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Wat beteken “heilige”? Dit beteken eenvoudig “afgesonderde”,
afgesonderd
nes
jy
is,
NIE
met
opvallende
klere
van
‘eksklusiwiteit’
hoef
aandag
te
trek
nie
(
Mattheus 6:5
),
NIE
met
‘n
vroom
gesig
hoef
rond
te
loop
nie,
NIE
met
‘n
kunsmatige
vroom
stemtoon
hoef
te
beïndruk
nie,
NIE
op
‘n
kers-omringde
kansel
in
‘n
kunsmatige
atmosfeer
van
‘heiligheid’
aandag
hoef
te
trek
nie.
Jesus
was
SO
onopvallend, dat Judas Hom moes soen om Sy identiteit aan die arresteerders te openbaar (
Markus 14:44
).
Wie
jy
ookal
is,
wat
jy
ookal
gedoen
het,
wat
jy
ookal
tans
glo,
watter
taal
jy
ookal
praat,
waarvadaan
jy
ookal
kom, watter velkleur jy ookal het… jy het die ewige lewe alreeds! Jy is afgesonderd!
Afgesonderd vir WIE?
Vir
die
Almagtige
God
van
die
universum,
die
God
van
die
Bybel,
die
God
wat
ELKEEN
liefhet,
JY
ingesluit!
Die
God
wat
jou
alreeds
deur
die
offerbloed
van
Jesus
met
HOMSELF
versoen
het.
Roep
Sy
Naam,
Jesus
Christus
,
aan!
Hy
leef!
Hy
is
die
Lewende
God!
Glo
dat
Hy
die
hele
mensdom
alreeds
gered
het
en
jy
sal
die
pynlike
(hoewel
tydelike)
tweede
dood
gespaar
word
en
deel
hê
aan
die
EERSTE
opstanding
wanneer
Jesus
openbaar
word
met
Sy tweede koms (
Openbaring 20:6
)!
1 Petrus 1:16
“Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is heilig.””
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
1 Peter 1:16
διότι γέγραπται ὅτι Ἅγιοι ἔσεσθε, ὅτι ἐγὼ ἅγιος.
- Westcott & Hort 1881
#1360 #1125 #3754 #40 #1510 #3754 #1473 #40
“ διότι γέγραπται ὅτι Ἅγιοι ἔσεσθε, ὅτι ἐγὼ ἅγιος.”
“dioti gegraptai hoti Hagioi esesthe, hoti egō hagios.”
“,in as much as it has been written because Holy you [be], because I holy.”
Lees asseblief die hele 1 Petrus 1.
Jesaja 25:6-9
“
6
Op
hierdie
berg
gaan
die
Here
die
Almagtige
'n
feesmaal
gereed
maak
vir
al
die
volke,
'n
feesmaal
met
die
beste
om
te
eet
en
te
drink,
goeie
kos
en
geurige
wyn.
7
Op
hierdie
berg
sal
Hy
die
doek
verwyder,
die
doek
wat
oor
al
die
volke
gegooi
was,
waarmee
al
die
nasies
toegemaak
was.
8
Hier
sal
die
Here
God
die
dood
vir
ewig
vernietig,
en
die
trane
op
almal
se
gesigte afvee. Oor die hele aarde sal Hy die smaad verwyder
wat
sy
volk
aangedoen
is.
Die
Here
het
dit
gesê.
9
Wanneer
dit
gebeur,
sal
elkeen
sê:
Kyk
daar,
dit
is
ons
God,
ons
het
op
Hom
vertrou,
Hy
het
ons
gered.
Dit
is
die
Here!
Ons
het
op
Hom vertrou. Laat ons bly wees en juig omdat Hy ons gered het.”
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Jesus het die laaste sê in die laaste vers van die Bybel!
Openbaring 22:21
“ Ἡ χάρις τοῦ Κυρίου Ἰησοῦ μετὰ πάντων.”
Die genade van die Here Jesus sal by almal wees
- Afrikaanse Nuwe Vertaling 1983
Die “heiliges” en “Amen” wat bygevoeg is aan die einde van die meeste weergawes, is hier tereg uitgelaat!
Eksklusiwiteit wat deur vals ‘Christenskap’ verkondig word, is hier volkome vernietig.
WARE CHRISTENSKAP nooi dus ALLE mense hier uit om ALREEDS deel van God se Heilige Familie te wees.
HALLELUJA
Vir meer inligting rondom hierdie bladsy, verwys asseblief “A to Z Subjects” (in Engels egter).
Besoek gerus ons ander webwerf, www.godallinall.org , indien jy sou belang stel.
Copyright © 2020 to 2025 Willien Strutz; All rights reserved.
Webmaster: Hans-Joachim Strutz
Last Updated: 06.03.2025
?
Ignoreer die
“kan” hier. Die
oorspronklike
Grieks sê
“sodat die
Skrif vervul
word”.
AUDIO ACCREDITATION:
Title: The lively hunt is all my heart's desire, BWV 208 - Sheep May Safely Graze (Bach)
Performer: Toronto Chamber Orchestra
Source: MUSOPEN.ORG https://musopen.org/music/3446-the-lively-hunt-is-all-my-hearts-desire-bwv-208/
License: CC BY 3.0 — https://creativecommons.org/licenses/by/3.0/
AUDIO ACCREDITATION:
Title: Piano Sonata no 16 'Facile', K 545 - II. Andante (Mozart)
Performer: Simone Renzi
Source: MUSOPEN.ORG https://musopen.org/music/search/?q=Mozart+Piano+Sonata+no+16+%27Facile%27%2C+K+545+-+II.+Andante
License: CC BY NC 3.0 — https://creativecommons.org/licenses/by-nc/3.0/